top of page

BELANGRIKE INLIGTING

Lees asseblief ons inligtingsblad vir 'n volldige oorsig van Kleuterskool@deLand. Aansoek tot die skool werk op 'n slegs-aanlyn-basis. Kliek op die onderstaande knoppie, dit sal jou neem na ons aanlyn aansoekvorm. Voltooi asseblief die vorm op jou rekenaar, slimfoon of tablet en dien dit aanlyn in. Onthou asseblief dat die toepassing nie inligting stoor nie, so indien jy uit die aansoekvorm gaan, of jou internet onderbreek word sal jy die vorm van voor af moet voltooi.

​

Hier volg 'n lys van dokumente wat jy byderhand moet he om die vorm te voltooi. Dit moet asb. elektronies op die toestel waarop jy die aansoekvorm voltooi, beskikbaar wees, want u sal gevra word om dit op te laai voor jy die aansoek kan indien:

  • Afskrif van leerder se geboortesertifikaat

  • Afskrif van kliniekkaart

  • Afskrif van beide ouers se ID dokument

  • Bewys van adres

  • Bewys van betaling - registrasiegelde

Untitled design 18.png
bottom of page